# Die polisie in Namibië ondersoek ‘n voorval waarin twee 5-jarige seuntjies na bewering die afgelope naweek ontvoer is, en ‘n dag later teruggevind is. ‘n Oud-joernalis en inwoner van Swakopmund, Anneli Erasmus, sê die ma van een van die kinders werk vir haar en hulle is oorstelp dat die kinders op die oog af ongedeerd gevind is. Erasmus sê die ma is saam met die polisie na ‘n huis in Walvisbaai waar die kinders gevind is:
Speel klankgreep: AFR-SwakopOntvoer