# Die Gautengse Onderwysdepartement het nie-regeringsorganisasies en ander entiteite versoek om te help met die voorkoming van leerderselfdood. Die departement het ‘n styging in leerderselfdood gesien. Die jongste geval is dié van ‘n graad ses-leerling wat sy eie lewe geneem het nadat hy na bewering by die Khehlekile Primêre Skool aan die Oos-Rand geboelie is. Die opvoedkundige sielkundige, Fred Schouwink, het aan eNCA gesê, die toename in leerderselfdood skep diepe kommer:
Speel klankgreep: ENG-SchouwinkOnSuicide