Skip to content

Onderwysaktivis sê Ramaphosa moenie Bela-wetsontwerp oorhaastig bekragtig nie [KLANK]

# ʼn Onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, waarsku president Cyril Ramaphosa om nie die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette oorhaastig te bekragtig nie. Die Bela-wetsontwerp wat in Maart in die Nasionale Vergadering aanvaar is, wysig sekere afdelings van die Skolewet van 1996 om te reageer op probleme met skole se administrasie en beheer. Makaneta sê Ramaphosa moet seker maak die wetsontwerp kan regs-uitdagings weerstaan:

ENG HendrickonBELABill