# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, versoek die premier van Noordwes, Lazarus Mokgosi, en die LUR vir Onderwys, Viola Motsumi, om die voortslepende leierskapskrisis in die provinsiale Departement van Onderwys op te los. Die konflik oor die aanstelling van ‘n waarnemende departementshoof het gelei tot verwarring en onbestendigheid, ontwrig bedrywighede en ondermyn onderwys. Makaneta doen ‘n beroep op albei leiers om hul verskille opsy te sit en op die behoeftes van leerders en onderwysers te fokus:
Onderwysaktivis sê politieke geskille ondermyn bestuur in Noordwes onderwyssektor [KLANK]
ENG MakanetaOnLeadership