Skip to content

Onderwysaktivis sê geslagsgeweld neem nie af nie, ondanks talle veldtogte [KLANK]

# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta is bekommerd oor die hoë voorkoms van geslagsgeweld in die land. Makaneta sê geslagsgeweld duur voort, ondanks talle veldtogte wat oor die jare gevoer is deur burgerlike samelewingsorganisasies wat in vennootskap met die regering werk:

ENG HendrickonGBV