# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta verwelkom die volle instelling van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette. Makaneta beskryf dit as ‘n deurslaggewende stap in die aanspreek van onderwysongelykhede en die bevordering van inklusiwiteit. Makaneta vra die Departement van Basiese Onderwys om deeglike en deursigtige instelling te verseker, en genoeg hulpbronne en opleiding vir skole te verskaf. Hy vra ook gemeenskapsdeelname aan die vorming van die onderwys:
Onderwysaktivis beskryf volle instelling van BELA-wet as nuwe hoofstuk [KLANK]
ENG-MakanetaOnBELA