# Die burgemeester van Nelson Mandelabaai, Babalwa Lobishe, het bevestig onderburgemeester Gary van Niekerk is geskors na sy verskyning in die Handelsmisdaadhof op aanklagte van kubermisdaad en finansiële wangedrag. Lobishe het die raad se besluit aangekondig nadat uitgebreide beraadslagings gehou is. Sy sê Van Niekerk sal ‘n gewone raadslid bly terwyl die saak na die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, verwys is vir verdere optrede:
Onderburgemeester van Nelson Mandelabaai Gary van Niekerk geskors hangend LUR se besluit [KLANK]
ENG-LobisheOnDeputyMayor