# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek ‘n man se dood ná polisie-optrede in KwaZulu-Natal. Die 34-jarige-man het na bewering Saterdag sy vriendin doodgesteek nadat hy haar by Zambia Amaoti naby Durban besoek het. ‘n Woordvoerder van die direktoraat, Grace Langa, sê die polisie het die verdagte op die toneel aangetref, waarna hy noodlottig gewond is:
Speel klankgreep: ENGGraceLanga