Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Omgewingsgroepe daag TotalEnergies se boorgoedkeuring in Kaapse water uit

# Die Green Connection en Natural Justice het met regstappe begin teen die goedkeuring wat aan TotalEnergies EP South Africa verleen is vir verkenningsboorwerk in afdeling 5, 6 en 7 aan die Kaapse kus. Hulle voer aan die besluit het nie die maatskaplik-ekonomiese uiwerking evalueer nie, ignoreer die gevolge van klimaatsverandering en verwaarloos die behoorlike evaluering van oliestortings-gebeurlikheidsplanne. Green Connection se strategiese leier, Liziwe McDaid, beklemtoon die behoefte aan nakoming van omgewingswette en die beskerming van kushulpbronne vir toekomstige geslagte, om volhoubare bestuur van oseane te verseker.