Skip to content

Omgewingsgoedkeuring vir uitbreiding van Kaapse Wynland-lughawe [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning het die Kaapse Wynland-internasionale lughaweprojek in Kaapstad omgewingsgoedkeuring gegee. Die projek van agt-miljard-rand bestaan uit die uitbreiding van die lughawe buite Durbanville wat in ‘n aantal ontwikkelingsfases gedoen sal word. Die lughawe se besturende direkteur, Deon Cloete, sê die ontwikkeling sluit infrastruktuur in soos rolbane en parkeerplekke vir vliegtuie:

ENG CloeteOnAirpirt