Skip to content

Ombudskema vra versekeringsektor om te kyk na bedrog te midde van moordsake [KLANK]

# Die Nasionale Finansiële Ombudskema versoek versekeraars om toenemende bedrieglike eise op te volg nadat ʼn polisiesersant van Limpopo, Rachel Shokane-Kutumela, gearresteer is omdat sy na bewering ses moorde gereël het om tien-miljoen-rand te eis. In nog ʼn saak word Agnes Setshwantsho daarvan aangekla dat sy versekering vir 40 familielede uitgeneem en twee vermoor het. Woordvoerder Nceba Sihlali het aan eNCA die gevolge verduidelik wanneer streng maatreëls op begrafnispolisse ingestel word:

ENG-SihlaliOnInsurance