# Olimpiese Spele: Die 18-jarige Bayanda Walaza het sy skoolmaats van die Hoërskool Curro Hazeldean in Pretoria bedank vir hulle ondersteuning terwyl hy sy droom in Parys nagejaag het. Hy het ʼn silwermedalje gewen in die vier-maal-100-meter aflos. Walaza is die jongste Suid-Afrikaanse atleet om ʼn Olimpiese medalje te wen sedert die land in 1992 weer tot internasionale sport toegelaat is. Hy het tydens ʼn verwelkomingseremonie by die skool gesê die aanmoediging wat hy van onderwysers en leerders gekry het, was wonderlik:
Olimpiese Spele: Walaza se skoolmaats verwelkom hom terug na hy silwermedalje wen [KLANK]
ENG-WalazaOnOlympics