Skip to content

Olimpiese Spele: Saskok sê die regte boustene is in plek vir SA span [KLANK]

# Olimpiese Spele: Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee sê hy is vol vertroue die regte boustene is ingestel vir die Olimpiese Spele wat op 26 Julie in Parys begin. Die eerste 39 atlete wat die Suid-Afrikaanse span sal verteenwoordig, is verlede week aangekondig, insluitend Chad le Clos, Tatjana Smith, en Wayde van Niekerk. Saskok se vise-president, Lwandile Simelane, sê hulle het volle vertroue in die span:

ENG SimelaneOnAthletes