Skip to content

Olimpiese Spele: SA atlete blink uit in Parys

# Olimpiese Spele: Edmund du Plessis van Suid-Afrika was tweede in die uitdun van die 800-meter vir mans met ‘n tyd van 1-minuut-45,73-sekondes om vir die halfeindronde te kwalifiseer. Brian Raats het ook vir die eindronde van die hoogspring vir mans gekwalifiseer na ‘n geslaagde poging op 2,24-meter. Spiesgooi-ster Jo-Ané (uitspraak Yo-a-nay) van Dyk het gekwalifiseer vir die vroue spiesgooi-eindronde Saterdag met ‘n beste gooi van 64,22-meter.