# Oë en ore is die liggaamsdele wat die meeste beseer word in Suid-Afrika se mynbou- en nywerheidsektore. Jessica Hutchings van Rand Mutual Assurance het tydens ‘n onlangse webinaar geraas-verwante gehoorverlies en vreemde voorwerpe in die oog as die belangrikste beroepsbeserings uitgelig. Hand-, rugbeserings en longsiektes kom ook gereeld voor. Hutchings sê ten spyte van vooruitgang word baie van hierdie beserings met handearbeid verbind, terwyl hitteverwante siektes van die mynbedryf se voortgesette uitdagings bly.
Oë en ore topbeseringseise in Suid-Afrika se mynbou- en nywerheidsektore