Skip to content

Nzimande sê sy prestasierekord in die stryd teen korrupsie by NSFAS spreek vanself [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, sê hy beskou die Organisasie teen Belastingmisbruik se bewerings as roekeloos en grootliks gebaseer op skinderpraatjies. ʼn Verslag deur Outa bevat ʼn uitgelekte oudio-opname van ʼn beweerde ontmoeting tussen die minister, die raadsvoorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente en twee diensverskaffers. In die opname bespreek hulle na bewering gunslone, wanbestuur en politieke inmenging in die skema. Nzimande sê sy prestasie in die stryd teen korrupsie by NSFAS spreek vanself:

ENG NzimandeOnCorruption