Skip to content

Nxesi verdedig indiensnemings-inisiatiewe en verwerp verkiesingsfoefie-aansprake [KLANK]

# Die minister van Arbeid, Thulas Nxesi sê sy departement se indiensnemings-inisiatiewe is nie ‘n verkiesingsfoefie nie. Hy het met die bekendstelling van die Wes-Kaapse Arbeids-aktiveringsprogram in Kaapstad beklemtoon die doel is om armoede te verlig en werkgeleenthede te skep deur opleiding. Die inisiatief van 23,8-miljard-rand, vertraag deur die pandemie, verwag van werkgewers om dié wat opgelei is, in te neem. Nxesi skryf die tydsberekening toe aan begrotingsiklusse, wat toevallig saamval met die verkiesing:

ENG-NxesiOnJobs