# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hulle glo die 27-miljoen-rand tender-korrupsiesaak teen voormalige ANC-woordvoerder Pule Mabe is gereed vir die hof. Mabe en ses medebeskuldigdes het vandag in die Palm Ridge Landdroshof verskyn, op 16 aanklagte, insluitend bedrog en geldwassery. Die aanklagte spruit uit ‘n 2017-kontrak vir 200 voertuie vir afvalbestuur. NVG-woordvoerder, Phindi Mjonondwane, is vol vertroue dat die ondersoek deeglik gedoen is:
NVG vol vertroue dat hulle gereed is vir Pule Mabe-korrupsieverhoor [KLANK]
ENG-MjonondwaneOnMabe