# Die Direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, verwelkom die verbintenis deur die minister van Justisie, Thembi Nkadimeng, om voorrang te gee aan die afkondiging van toegang tot kritiese inligting. Die Parlement gaan binnekort teenstrydige berigte bespreek oor die toegang van die NVG tot die databasis van die Zondo-kommissie. Batohi het die belangrikheid beklemtoon van toegang tot hierdie inligting vir deurlopende ondersoeke. Sy het benaduk daar is heelwat frustrasies oor vertragings om bewyse te bekom:
NVG-hoof verwelkom Justisieminister se steun vir toegang tot belangrike data [KLANK]
ENG-BatohiOnInvestigations