Skip to content

Nuwe vervoergeriewe in Somerset-Wes-sakekern help om pendelaars aan die beweeg te hou [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê die nuwe openbare-vervoerwisselaar in Somerset-Wes gaan binne die volgende drie weke gereed wees om duisende pendelaars en minibus-taxi-operateurs te hanteer. Dit is as alles volgens plan verloop. Die stad het sowat 65-miljoen-rand aan die projek bestee. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê dit is die grootste belegging in Somerset-Wes se sakekern die afgelope paar jaar:

ENG RobonSomerset