# Die Stad Kaapstad sê vier nuwe muurskilderye versier die mure van fasiliteite in Delft, Grassy Park, Mfuleni en Valhallapark. Dit is deel van die Departement van Gemeenskaps-, Kuns- en Kultuurontwikkeling se poging om openbare ruimtes te verlewendig en opkomende kunstenaars te ondersteun. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die helderkleurige kunswerke het nie net geboue laat herleef nie, maar plaas plaaslike talent ook in die kollig :
Nuwe muurskilderye verlewendig Kaapstad se geboue [KLANK]
AFR FrancineonNewMurals