Skip to content

Nuwe digitale Vertroude Toeroperateur-skema se visum-projek werp vrugte af [KLANK]

# Die nuwe digitale Vertroude Toeroperateur-skema se visumprojek werp reeds vrugte af en die eerste groep besoekers uit China het die naweek in Suid-Afrika aangekom. Sedert die 12de van die maand het die eerste groep van 65 goedgekeurde toeroperateurs van Suid-Afrika, Indië en China visumaansoeke deur die skema begin verwerk. Die ministerie van Toerisme se woordvoerder, Zara Nicholson, sê Indië en China is uitgewys as twee belangrike besoekersbronne wat toerisme na Suid-Afrika kan laat groei:

ENG NicholsonOnScheme