Skip to content

Nuwe baanbreker-toerusting vir digitisering by Wits baan weg [KLANK]

# Die Universiteit van die Witwatersrand sê hul nuwe Fase Een-stelsel met ‘n kamera van 150 megapixels is ‘n beduidende vordering in digitiseringingstegnologie. Die veelsydigheid van die nuwe stelsel sluit die vermoë in om materiaal na digitale formaat oor te skakel. Dit sluit in 3D-voorwerpe, gemonteerde en ongemonteerde film, fotografie-afrdrukke, skyfies, glasplate en artefakte. Die bestuurder van die digitiseringsentum, Azizo Da Fonseca, sê die stelsel ontsluit nuwe moontlikhede vir navorsers:

ENG AzizoonEquipment