Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die ANC hou vol die registrasieproses van die uMkhonto weSizwe Party was onwettig
# Minister Lamola keur die uitleweringsversoek goed vir die Ndimande-broers wat met AKA se moord verbind word
# Statebondspele: Maleisië kan dalk ’n kleiner geleentheid in 2026 aanbied
# En, minister Zulu beklemtoon die belangrikheid van maatskaplike werkers op Maatskaplike Werkersdag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………