Skip to content

NuusFlits: Goeie nuus oor brandstofpryse

# Die Departement Minerale Bronne en Energie het aangekondig die prys van 93-oktaan-petrol daal om middernag met 62-sent per liter. 95-oktaan word 76-sent per liter goedkoper. Die dieselprys daal met tussen een-rand-18 en een-rand-26-sent per liter. Die groothandelprys van lampolie daal met 93-sent per liter.