# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê Suid-Afrika se BBP-groei is effens afgegradeer. Die voorspelling is nou 1,1 persent reële BBP-groei vir 2024 vergeleke met Februarie se voorspelling van 1,3 persent.
NuusFlits: Godongwana het BBP afgradeer tot 1,1% groei in 2024