Skip to content

NuusFlits: Fase-3 beurtkrag van 9:00 af

# Eskom het aangekondig Fase-3 beurtkrag word van 9-uur vanoggend af ingestel tot Maandagoggend 5-uur. Eskom sal vanmiddag die vooruitsigte vir die week bekend maak.