# Die DA en sy koalisie-vennote beheer nou aldrie metro’s in Gauteng na vanmiddag se verkiesing in Tshwane. Die ANC het nie enige kandidate benoem tydens die metro se raadsvergadering nie, en die DA se kandidate is onbestrede verkies. Randall Williams bly die hoofstad se burgemeester.