NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 29 Desember 11 vm
Goeiemôre, ek is ……… met jou Nuus-hooftrekke om 11-uur
# Die ekonoom Raymond Parsons sê dringende ekonomiese hervormings moet volgende jaar in werking gestel word
# Mmusi Maimane sê die regering moet ophou speletjies speel met die openbare onderwysstelsel
# Nieu-Seeland se eerste geval word aangemeld van gemeenskapsoordrag van Covid-19 se Omikron-variant
# En in Krieket: Kritiek op Engeland se besluite in die reeks om die As
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………