Follow Us
News Headlines 10:00
Wed 24th Nov 2021
Wees-olifant vervul nou rol van ‘n ouer suster in Limpopo-trop
Wed 24th Nov 2021
Print Friendly, PDF & Email

NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 24 November 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………

# Die ANC-sekretaris in Gauteng sê die verlies van Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni is ‘n terugslag vir die party
# Die Nasionale Werknemersorganisasie van Suid-Afrika sê Eskom se onstabiele kragvoorsiening hou die land gyselaar
# Die Europese Unie stel ‘n swartlys voor vir vervoer-operateurs wat betrokke is by mensesmokkel of -handel
# En rugby, die Springbokvroue sien die Barbarians se spelpatroon as ‘n uitdaging

Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………

Our team is here to answer your questions. Editorial questions? Chat to the Editor on duty Free Trial or general questions? Chat to Debbie Technical issues? Chat to our Tekkie
WeCreativez WhatsApp Support
Free Trial / General Enquiries
Debbie Oosthuizen: GM
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Peet Bothma
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Andries Cornelissen
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Lusanda Bill
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Technical Support
Tekkie
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Mariana Vos
Away