NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 23 November 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Politieke ontleder sê die DA se oorwinnings in Gauteng sorg vir ‘n taai regeringsopset
# ‘n Verhoordatum is bepaal vir die Limpopo sakeman wat van beweerde bedrog teen Eskom aangekla word
# Rusland en Italië het elk nou twee tennisspelers in die mans toptien
# En, Jeff Bezos skenk 1,5-miljard-rand aan die Obama-stigting ter ere van John Lewis
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………