NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 18 November 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Eskom kyk na die moontlikheid om beurtkrag vanaand op te hef en môre weer met Fase een voort te gaan
# Die Instituut vir Rasseverhoudings vra die inperking moet eindig want dis nie doeltreffend nie
# Die Moti-gesin ontken dat ‘n losprys vir die vier broers se vrylating betaal is
# En, Fifa gaan Safa se appèl teen die uitslag van ‘n kwalifiserende sokkerwedstryd vir die Wêreldbeker volgende week aanhoor
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ……..