NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 2 Januarie 10 vm
Goeiemôre, ek is ……… met jou Nuus-hooftrekke om 10-uur
# Ses mense sterf op die N1 in twee afsonderlike botsings reg van voor
# ‘n Gebou is aan die brand in Parlementlaan in Kaapstad
# Frankryk dun pluimvee uit om voëlgriep-uitbreking te beheer
# En in tennis: Emma Raducanu voel nog nie gereed om te speel nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………