NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 19 November 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens reageer op die beslissing oor Jacob Zuma se belastingrekords en sê vertroulikheid is noodsaaklik
# Die Departement van Gesondheid beklemtoon die noodsaak om mense ouer as 50 vóór die vierde vlaag teen Covid-19 in te ent
# Die VN-sekretaris-generaal sê 3,6-miljard mense leef sonder toegang tot veilige sanitasie-geriewe
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………