Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 7 Desember 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Solidariteit dreig met regsoptrede indien die Wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering bekragtig word
# Twee regeringstudies bevind kinders word deur Eskom en Sasol se besoedeling benadeel
# En, Taylor Swift is die tydskrif Time se Persoon van die Jaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………