Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 6 Desember 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Adjunkpresident Paul Mashatile hoop die Nasionale Raad van Provinsies sal vandag die wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering aanvaar
# Die Vryheidsfront Plus sê die ANC is so ver heen hy spog met sy mislukkings
# En, minister Thoko Didiza is bekommerd oor Botswana se uitgebreide invoerbeperkings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………