Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 1 Desember 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Mantashe sê die land maak vordering in sy strewe na energiesekerheid
# Die Vryheidsfront Plus sê land se waterkrisis wys die ANC is uit voeling met die werklikheid
# En krieket, Australië is steeds onder druk in die T20-reeks teen Indië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………