Follow Us
News Headlines 07:30
Wed 9th Feb 2022
Gauteng se uitvoerende raad besoek Eersterust-nedersetting
Wed 9th Feb 2022
Print Friendly, PDF & Email

NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 9 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………

# Die magtiging van nuwe entstowwe in Suid-Afrika is nou onderhewig aan sommige voorwaardes. Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het beklemtoon die Sinopham-entstof moet voorsien word ooreenkomstig die nasionale Covid-19-entstofprogram voor dit goedgekeur mag word
# Twee-duisend-824 nuwe Covid-19-gevalle is die afgelope 24-uur in Suid-Afrika aangemeld. Hiervan was 35-persent in Gauteng, gevolg deur KwaZulu-Natal met 16-persent en die Wes-Kaap met 15-persent
# En, Action Society sê die 27-jarige man wat na bewering sy dogtertjie in Port St Johns in die Oos-Kaap verkrag en vermoor het, moet die maksimum tronkstraf kry

Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………

Our team is here to answer your questions. Editorial questions? Chat to the Editor on duty Free Trial or general questions? Chat to Debbie Technical issues? Chat to our Tekkie
WeCreativez WhatsApp Support
Free Trial / General Enquiries
Debbie Oosthuizen: GM
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Peet Bothma
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Andries Cornelissen
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Lusanda Bill
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Technical Support
Tekkie
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Mariana Vos
Away