Follow Us
Nuus-hooftrekke 07:30
Tue 8th Feb 2022
Tennis: WTA remains concerned about Peng Shuai
Tue 8th Feb 2022
Print Friendly, PDF & Email

NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 8 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………

# Die Instituut vir Sekerheidstudies sê die verslag oor die Julie-onluste toon kommerwekkende onsamehangendheid in die land se veiligheidstelsel. President Cyril Ramaphosa het ‘n paneel aangestel om Julie verlede jaar se vlaag beplande openbare geweld, verwoesting en sabotasie in KwaZulu-Natal en Gauteng te ondersoek
# Die Departement van Basiese Onderwys sê hy het verskeie voorvalle van oorvol skole opgemerk te midde van leerders wat voltyds terugkeer klas toe. Daar is ook berigte van skole wat uitdagings in die gesig staar met betrekking tot die plasing van leerders
# En, die gesprek van vyf ure lank tussen Rusland se president Vladimir Putin en die Franse president Emmanuel Macron in Moskou het niks bygedra om die spanning tussen die Oekraïne en Rusland te verminder nie

Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………

Our team is here to answer your questions. Editorial questions? Chat to the Editor on duty Free Trial or general questions? Chat to Debbie Technical issues? Chat to our Tekkie
WeCreativez WhatsApp Support
Free Trial / General Enquiries
Debbie Oosthuizen: GM
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Peet Bothma
Available
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Andries Cornelissen
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Lusanda Bill
Available
WeCreativez WhatsApp Support
Technical Support
Tekkie
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Mariana Vos
Away