Follow Us
A lion that escaped from the Abelana Game Reserve has been captured [SOUND]
Fri 4th Feb 2022
Nuus-hooftrekke 07:30
Fri 4th Feb 2022
Print Friendly, PDF & Email

NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 4 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………

# Nestlé Suid-Afrika het ‘n ondersoek gelas nadat die maatskappy sommige van sy Kit Kat-sjokoladeprodukte van die rakke gehaal het omdat dit moontlik glasstukkies bevat
# Die verpleegvakbond Denosa sê hy veroordeel ten sterkste die Gautengse Gesondheidsdepartement se aflegging van 749 verpleegkundiges wat onlangs gekwalifiseer het. Hulle het pas hulle gemeenskapsdiens in die provinsie voltooi.
# En, die Amerikaanse regering sê hy beskik oor inligting van intelligensiebronne dat Rusland ‘n skyn-voorval in die Oekraïne beplan as verskoning om die land binne te val

Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………

Our team is here to answer your questions. Editorial questions? Chat to the Editor on duty Free Trial or general questions? Chat to Debbie Technical issues? Chat to our Tekkie
WeCreativez WhatsApp Support
Free Trial / General Enquiries
Debbie Oosthuizen: GM
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Peet Bothma
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Andries Cornelissen
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Lusanda Bill
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Technical Support
Tekkie
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Mariana Vos
Away