NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 3 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die SABC-hoof Madoda Mxakwe het klagtes teen hom deur die afgedankte groepshoof van nuus en aktuele sake, Phathiswa Magopeni, ontken. Hy sê Magopeni verdraai die feite doelbewus
# Suid-Afrika het reeds 30-milljoen-31-duisend-894 Covid-19-inentings toegedien. Die land het ook die afgelope 24-uur vier-duisend-502 nuwe gevalle aangeteken met nog 15 Covid-19-verwante sterftes
# En, die ANC in die Wes-Kaap sê hy het besluit om ‘n veldtog van stapel te stuur om grond in die provinsie te identifiseer en vry te stel. Die party se woordvoerder, Cameron Dugmore, sê die Nasionale Vergadering moet vanjaar die Onteieningswetsontwerp afhandel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………