NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 17 November 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Suid-Afrika kan moontlik op ‘n lys van lande geplaas word, waar ontvoerings ‘n moontlike gevaar is, aldus die spesialis nis-versekeraar iTOO’s Catia Folgore. Statistiek deur die polisie toon aan ontvoerings het van 2010/2011 tot 2019/2020 met 133-persent gestyg
# Die Nasionale Kommissaris van Polisie, Khehla Sitole, het die besluit van die Arbiter van die Veiligheid- en Sekuriteitsektor se Onderhandelingsraad verwelkom, om die afdanking van die gewese Wes-Kaapse speurhoof Jeremy Veary te ondersteun.
# En motorsport, die Mercedes Formule Een-span vra om die verslag van die omstrede botsing van Max Verstappen en Lewis Hamilton in die 48ste ronde van die Grand Prix in Sao Paulo, weer onder oë te neem
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………