Follow Us
News Headlines 07:30
Fri 11th Feb 2022
Joe Biden is urging Americans to leave Ukraine [SOUND]
Fri 11th Feb 2022
Print Friendly, PDF & Email

NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 11 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………

# Politieke partye het met gemengde gevoelens op Cyril Ramaphosa se staatsrede gereageer. Die DA-leier John Steenhuisen sê die grootste deel van president Cyril Ramaphosa se staatsrede kon net so wel ‘n DA-toespraak gewees het; die EFF-leier Julius Malema sê Ramaphosa het niks nuuts gesê nie; en die Vryheidsfront Plus se leier, Pieter Groenewald, sê die president stel die ANC en sy beleid bo Suid-Afrika en sy mense
# Londen se burgemeester Sadiq Khan sê hy het Cressida Dick se bedanking as kommissaris van die metropolisie aanvaar. Hy beskuldig haar daarvan dat sy nie ‘n kultuur van vrouehaat en rassisme in die grootste Britse mag hanteer het nie
# En sokker, Banyana Banyana het in Zambië aangekom vir môre se internasionale vriendskaplike wedstryd teen die Copper Queens in Lusaka. Die wedstryd is ter voorbereiding van volgende naweek se wedstryd teen Algerië om vir die Afrika-vrouebeker te kwalifiseer

Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………

Our team is here to answer your questions. Editorial questions? Chat to the Editor on duty Free Trial or general questions? Chat to Debbie Technical issues? Chat to our Tekkie
WeCreativez WhatsApp Support
Free Trial / General Enquiries
Debbie Oosthuizen: GM
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Peet Bothma
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Andries Cornelissen
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Lusanda Bill
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Technical Support
Tekkie
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Mariana Vos
Away