NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 18 November 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Blade Nzimande sê álle tale word in die Taalbeleidsraamwerk erken
# Die DA sê die IVP se skielike ommekeer oor munisipaliteite sonder ‘n volstrekte meerderheid is nie ‘n verrassing nie
# En, president Cyril Ramaphosa gaan vandag Nasionale Ordes aan verdienstelike ontvangers oorhandig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………