Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 7 Desember 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die EFF sê die Wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering gaan die privaat gesondheidsbedryf verryk
# Die Veterane-liga se adjunkpresident Mavuso Msimang bedank uit die ANC
# En, die hoof van die Verenigde Nasies waarsku teen die ernstige gevaar van humanitêre verval in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………