Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 6 Desember 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die DA beskuldig die ANC dat hy pogings laat ontspoor om kaderontplooiing aan te pak
# Die Staatsdienskommissie onthul ‘n 12-persent toename in onbetaalde regeringsfakture
# En, die Israelse eerste minister veroordeel vroueregtegroepe se stilswye oor seksuele geweld deur Hamas
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………