NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 8 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Instituut vir Sekerheidstudies sê die Julie-onluste dui op groot probleme met Suid-Afrika se veiligheidstelsel
# Sekere skole is oorvol met leerders wat voltyds terugkeer
# En, Emmanuel Macron sê die spanning tussen Rusland en die Oekraïne neem toe
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………