NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 7 Januarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# SARS sal sy huis in orde kry na die staatskapingsverslag
# Die Britse regering ontplooi 200 weermaglede by Londense hospitale
# En, die Protea-paaltjiewagter Quinton de Kock verwelkom sy eersteling
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………