NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die speaker sê die brand by die Nasionale Vergadering sal nie verhoed dat die Staatsrede voortgaan nie
# Kaapstad se burgemeester bied hulp aan die speaker ná die verwoestende brand in die Parlementsgebou
# En krieket, Marco Jansen is ingesluit by die Proteas se eendaggroep vir die reeks teen Indië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………