Follow Us
Rugby: Haaie, Cheetahs en Griekwas kraai almal koning in jongste Curriebeker-wedstryde
Thu 3rd Feb 2022
News Headlines 06:30
Thu 3rd Feb 2022
Print Friendly, PDF & Email

NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 3 Februarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………

# Advokaat Dali Mpofu sê hy is nie bang om deel van die Regterlike Dienskommissie se paneel te wees wat ‘n onderhoud gaan voer met waarnemende hoofregter Raymond Zondo vir die pos van hoofregter nie. Zondo, wat een van vier kandidate vir die pos is, verskyn môre voor die kommissie
# Die Britse eerste minister Boris Johnson het volgens berigte gesê die Verenigde Koninkryk se kabinetskantoor gaan ondersoek instel na die internasionale konsultasiemaatskappy, Bain and Company, se werk in Suid-Afrika
# En rugby, die Haaie het gisteraand ‘n bonuspunt-oorwinning van 35-20 behaal in die Curriebeker-wedstryd teen die Westelike Provinsie. En op Loftus Versfeld in Pretoria het die Cheetahs die Bulle met 38-25 oortuigend gewen

Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………

Our team is here to answer your questions. Editorial questions? Chat to the Editor on duty Free Trial or general questions? Chat to Debbie Technical issues? Chat to our Tekkie
WeCreativez WhatsApp Support
Free Trial / General Enquiries
Debbie Oosthuizen: GM
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Peet Bothma
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Andries Cornelissen
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Lusanda Bill
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Technical Support
Tekkie
Available
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Mariana Vos
Away